Mooi Leefstyl: Maak Jou Huis Mooi Met Pilgrimage Spaces
Pilgrimage Spaces is die perfekte plek om die seisoen al jou dekor items vir jou huis of vakansie huis te kry. Die besigheid was begin uit die eienaars se liefde vir toer, verskillende kulture, kleure, tekstuur, vakmanskap en alles wat outentiekheid het in die lewe. Pilgrimage Spaces se produkte is hand geselekteer en ingevoer vanaf Indonesië en Indië.